Limnade

Limnades (Grieks: Λειμενίδες) was in die Griekse mitologie ’n soort Naiade. Die Limnades het in varswatermere gewoon en hul ouers was rivier- of meergode.


Developed by StudentB